Begin die naweek reg met ‘n smaakvolle ete Vrydagaand en sluit dit af met ‘n lekker Saterdag braaipakkie.
Laerskool Hoopies wat eerder saam wil eet Vrydagaand, is natuurlik ook welkom om hierdie pakket te koop!
Kom gesels, eet, en maak die naweek lekker saam met ons!
Volwassenes / Hoërskool Hoopies - Naweek Pakket
R600,00Price