top of page
503898695_3989922897989155_5330187529273828404_n.jpg
503377832_3990061197975325_7341768275304582728_n.jpg
503991767_3989923211322457_7298923048094888319_n.jpg
504282276_3990041854643926_2024659055386985459_n.jpg
504153251_3990040624644049_3518551481985348953_n.jpg
503507683_3989922921322486_8656042043585361642_n.jpg
503721622_3989922894655822_4496640260612851695_n.jpg
503738101_3989922944655817_3954662231912323_n.jpg

Die jaar het op 'n hoë noot afgeskop, waar leerders hul talente met trots en passie ten toon gestel het. Sewe van ons atlete is gekies om aan die Lejweleputswa Sonebyeenkoms deel te neem, waar hulle uitsonderlik gevaar het teen die streek se beste. Die hoogtepunt van die seisoen was toe vyf van ons ster-atlete deurdring na die Vrystaatbyeenkoms, waar hulle met toewyding en trots Hoërskool Hoopstad verteenwoordig het. AC van Loggerenberg en Leyla Larrett ontvang Volerekleure vir atletiek, terwyl Ian Ferreira, Uné Vorster, Ivan Jansen van Vuuren en Lize van Biljon halferekleure ontvang.

Hoof van Atletiek

Juf. R van Deventer

MPG_5916.JPG
bottom of page