top of page

ONDERWYSERSUITSLAE 2024
•    Me. Bianca Boshoff (Afrikaans Huistaal): uit 68 skole behaal sy ‘n 2de plek met ‘n gemiddeld van 71%.
•    Me. Lize-Mé Saunders (Engels Eerste Addisionele Taal):  uit 323 skole behaal sy ‘n 2de plek met ‘n gemiddeld van 69,89%.
•    Me. Antoinette Jacobbs (Lewenswetenskap): uit 330 skole behaal sy ‘n 35ste plek met ‘n gemiddeld van 60,0%.
•    Me. Antoinette Jacobs en Me. Judy Viljoen (Rekenaar Toepassingstegnologie): uit 139 skole behaal hulle ‘n 27ste plek met        ‘n gemiddeld van 58,0%.
•    Me. Leonie Naudé (Wiskunde): uit 341 skole behaal sy ‘n 9de plek met ‘n gemiddeld van 61,9%.
•    Me. Jana Conradie (Lewensoriëntering): uit 355 skole behaal sy ‘n 8ste plek met ‘n gemiddeld van 77,0%.
•    Mnr. Etienne Viljoen (Geografie): uit 77 skole behaal hy ‘n 7de plek met ‘n gemiddeld van 67,3%.
•    Mnr. Etienne Viljoen (Landboubestuur): uit 14 skole behaal hy ‘n 2de plek met ‘n gemiddeld van 63,9%
•    Me. Judy Viljoen (Rekeningkunde): uit 283 skole behaal sy ‘n 5de plek met ‘n gemiddeld van 72,29%.
•    Me. Louise Visser (Fisiese Wetenskap): uit 332 skole behaal sy ‘n 4de plek met ‘n gemiddeld van 63,0%.
•    Me. Annalet Buys (Verbruikerstudies): uit 77 skole behaal sy ‘n 3de plek met ‘n gemiddeld van 67,3%.
•    Me. Norma Booysen (Wiskundige Geletterdheid): uit 333 skole behaal sy ‘n 3de plek met ‘n gemiddeld van 74,1%.
•    Mnr. Herman Visser en Me. Marisda van der Walt (Landboutegnologie): uit 22 skole behaal hulle ‘n 1ste plek met ‘n                    gemiddeld van 65,7%.
•    Me. Mereeze Burger (Konsessies Graad 12).

bottom of page