top of page
502913353_3984482825199829_8777518164705983209_n.jpg
502464980_3984482658533179_5112015915618975402_n.jpg
503679689_3988630278118417_3499305874292180571_n.jpg
502957684_3984482821866496_2959070648986134313_n.jpg
504015170_3988279194820192_7324739524235533903_n_edited.jpg
501598496_3988279284820183_2023949502821762588_n_edited.jpg
500768665_3984482761866502_8014400378977689490_n.jpg

Die 2025 – 2026 seisoen begin die 4de kwartaal waar ons Laerskoolspanne elkeen 3 wedstryde sal speel. Die o/11 span wen die Sandveldliga. Le-Ha Yssel word gekies vir die o/11 B Lejweleputswa-span en speel in die Oktober vakansie in verskeie wedstryde. Morné Nel neem deel aan die Lejweleputswa krieketproewe waar hy opgeneem is in die o.11 A span. Morné Nel ontvang ook halferekleure vir Krieket.

Die eerste krieketspan het die 2024–2025 seisoen met passie en deursettingsvermoë aangepak. Hulle het uitstekende oorwinnings behaal, maar ook harde lesse geleer in moeilike nederlae. Die spelers se individuele en spanbydraes het egter ’n seisoen vol hoogtepunte verseker. Hierdie seisoen sal onthou word vir groot oorwinnings, individuele glansprestasies

About

My name is Alexa Young

Briefly introduce yourself and share something interesting with website visitors. Double click to edit the text.

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
  • Instagram
IMG_4184.jpg
bottom of page